Bepalings En Voorwaardes

As jy ons webwerf gebruik en enige van jou persoonlike inligting of ander data op ons webwerf indien, wat ingevolge die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies, Wet 25 van 2002 as skriftelik beskou word, beteken dit jy stem in ingevolge die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 dat ons jou persoonlike inligting mag gebruik en vir derde partye mag gee. As jy transaksies vanuit die Europese Unie uitvoer, gee jy toestemming ingevolge die Algemene Verordening oor Databeskerming. As jy nie instem nie, sal geen sulke inligting of data ingedien word nie.

Jy vrywaar ons verder van enige eis omdat ons jou persoonlike inligting gebruik of aan enige derde party oorgedra het, of omdat jy enige vorm van direkte bemarking van ons of enige derde party af gekry het.

 

As jy hierdie toestemming te eniger tyd wil terugtrek, kontak ons asseblief.